DIE VOLGENDE SKOUDATUM IS 17 – 21 FEBRUARIE 2021
International Test 15-19 Feb 2021 – download
SKOUPROGRAM
Hierdie program is onderhewig aan veranderings.
WOENSDAG, 17 Februarie 2021
Braaivleis & skaapkop en -nek beskikbaar by Skaapafdeling
Skouspring in Arena
Perde Program in Arena
Groetmekaar
(slegs op uitnodiging)
DONDERDAG, 18 Februarie 2021
Kafee in Cot de Necker saal
Opening voor paviljoen
Inweeg van Slaglam-Kompetisie
Koffieput – koffie, tee, koeldranke, broodjies ens.
Dames Oggend
Beoordeling: Perde: Soos per aparte program
Ontbyt in Cot de Necker saal
Uitstalling deur Beskermingsdienste
Beoordeling: Pluimvee
Braaigeregte beskikbaar by Beeskompleks
Bees skou
Beoordeling: Boerbok skou
Braaivleis & skaapkop en -nek beskikbaar by Skaapafdeling
Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en Biertuin
Kaas en Wynproe lokaal oop vir wynproe by die Plaasmark
Jeugskou
Braaigeregte in Geldenhuyslokaal deur die Braaispan, asook kooketes beskikbaar
Pluimvee gaan voort
Massa Atletiek Aflos
Alle skole, Landbouverenigings en ander senior spanne neem deel
Optredes in arena
Braaigeregte in Geldenhuyslokaal deur die Braaispan met sagte agtergrond musiek tot 21h00 en dans tot laat.
VRYDAG, 19 Februarie 2021
Opening voor paviljoen
Kafee in Cot de Necker saal
Koffieput: koffie, tee, koeldranke, broodjies ens.
Perde: Soos per aparte program
Ontbyt in die Cot de Necker saal
Merino skou – Streekskampioenskappe
Slaglam kompetisie – Besigtiging van karkasse
DROOM besoek skou en ontbyt
Bees skou
Beoordeling: Boerbokskou
Kroeggeriewe in Geldenhuys lokaal en Biertuin
Braaigeregte beskikbaar Beeskompleks
Braaivleis & skaapkop en -nek beskikbaar by Skaapafdeling
Merino skou gaan voort
Kaas en Wynproe lokaal oop vir wynproe by die Plaasmark
Braaigeregte in Geldenhuyslokaal, asook kooketes beskikbaar
Wolbaaldra Kompetisie – Hoof Arena (60kg & 120kg bale)
Boerbok veiling
Beoordeling: Perde gaan voort soos per aparte program
Aankoms van skoukoningin en prinsesse
Wenners van die Slaglam Kompetisie Veiling: Kampioen Slaglam te Skaaparena
Braaigeregte in Geldenhuys lokaal met agtergrond musiek to 21h00 en dans tot laat
Optrede in die Cot de Necker saal
SATERDAG, 20 Februarie 2021
Kafee in Cot de Necker saal
Opening voor paviljoen
Koffieput: koffie, tee, koeldranke, broodjies ens.
Beoordeling: Perde soos per aparte program
Ontbyt in Cot de Necker saal
Manne-ontbyt – Geldenhuyslokaal
Uitstalling deur Beskermingsdienste
Babaskou (Ouderdom 0 mnde – 4 jaar)
Boerboel hondeskou by Skaaparena
Junior skou (Ouderdom 4 – 10 jaar)
Braaivleis & skaapkop en -nek beskikbaar by Skaapafdeling
Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en Biertuin
Kaas en Wynproe lokaal oop vir wynproe by die Plaasmark
Braaigeregte in Geldenhuyslokaal asook kooketes beskikbaar
Boerboel pronkrondtes – Hoofarena
Beoordeling: Perde gaan voort soos per aparte program
Saalperd Groot Kampioen Siertuig
SA Boerperd Tradisionele Driegang Kampioenskap
Saalperd Driegang Kampioen “Park Horse”
SA Boerperd Universele Driegang Kampioenskap
SA Boerperd 5-gang Vertoonperd Kampioenskap
Saalperd Groot Kampioen Driegang
SA Boerperd 5-gang Kampioenskap
Optrede in Biertuin
Braaigeregte in Geldenhuyslokaal met agtergrond musiek tot 21h00 en dans tot laat
Optrede in Cot de Necker saal
SONDAG, 21 Februarie 2021
Gesamentlike Erediens by Hoof Arena. Hele Gemeenskap is welkom. Welkom om jou eie kampstoel saam te bring