
Skaap Seksie Aktiwiteite:
• Slaglam kompetisie
• Opveil van Kampioen Slaglammers
• Merino- Suid Kaap Streekskampionskappe
• Jeugskou
• Braaivleis etes beskikbaar
• Skaapkop,-nekke en stertjies te koop
RIVERSDAL LANDBOUGENOOTSKAP REëLS.ENS 2020
Navrae en Inskrywingsvorms
Hennie Senekal
Tel: 082 573 5104
epos: hsenekal5@gmail.com