
Die boerboel skou en keuring het nou ‘n jaarlikse instelling geword wat heelwat vertoners en toeskouers van heinde en verre lok. Boerboele is ‘n honderas wat eie is aan Suid-Afrika. Ons is trots om as een van hierdie besonderse ras gereken kan word.
(Kliek op die skakel om die boerboel skou vorms in PDF oop te maak)
Keurings vorm_Appraisal Form 2017
Boerboel Riversdal Kategorieë en Klasse 2017
Kontakbesonderhede:
Erika Goedhals
Sel: 0729041489
Tel: 0716561000
epos: erikagoedhals@gmail.com