Plaasmark

PLAASMARK

Kom besoek ons PLAASMARK , waar u produkte uit ons kontrei sal vind .

Wye verskeidenheid produkte en tuis gebak is beskikbaar soos bv. Heuning , kaas , bokmelk produkte , vars groente , kanola produkte, Olyf produkte , droe vrugte , Deli produkte , tuis gebak soos : melktert, Beskuit , koeke , koeksisters , pasteie en vele meer .

Plaaslike produsente en entrepreneurs wat graag wil deel word , is

Welkom om my te kontak .

JcronjeJohn Cronje

Tel: 084 584 0612

epos: jfcronje@vodamail.co.za

 

 

 

 

 

Be Sociable, Share!